Location

Barcelona Street 6, Uitzicht, Durbanville, 7550

Hours Of Operation

School Hours: Open from 6:30 to 18:00, Monday to Friday. Closed on public holidays

Office Hours: Open from 8:00 to 13:00, Monday to Friday.

Geziggies Kleuterskool

Ons skool is ons trots en ons geniet ons kleuters. Kleuters vanaf 14maande oud is welkom om aansoek te doen.

Kleuterontwikkeling

Hier by GeZiggies kleuterskool is die kleuter se totale ontwikkeling soos: Fisiese, Intelektueel, Emosioneel en sosiaal, vir ons baie belangrik. Elke dag word daar aandag gegee aan taalvaardighede, wiskunde en lewensvaardighede.

Totale Ontwikkeling van Kleuters

Fisies, Intellektueel, Emosioneel en Sosiaal

 

Skoolfasiliteite

Die naam Geziggies is afgelei van die gesiggie blommetjie en die verskeidenheid gesiggies wat ons skool besoek. Die blom is altyd kleurvol en pragtig. Sedert 2001 is die Geziggies kleuterskool ‘n verwysingspunt in die Uitzicht area.

Skoolgereedheid

 

Volledige voorbereiding vir skoolgereedheid. Elke dag word daar aandag gegee aan taalvaardighede, wiskunde en lewensvaardighede

Gebalanseerde Maaltye

 

Ons voorsien Ontbytpap om 08h00, Toebroodjies om 10h00 en middagete om 12h00 (Vol- en halfdag kleuters)

Groot motoriese koördinasie

 

Tydens buitespeltyd en LO is daar baie tyd vir beweging, klim en klouter, balanseer op buitebande, hang en swaai, balspele, springtoue, boontjiesakke, hop scotch en hula hoops!

Fyn motoriese vaardighede

 

Word deur die dag ontwikkel d.m.v skeppende aktiwiteite en opvoedkundige speletjies. Die vingertjies word sommer lekker sterk met al die klei, kryte, verf, knip en skeuraktiwiteite.